Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:26 Die Boodskap (DB)

Aan die einde van die tydperk sal ’n leier onregverdig doodgemaak word. Die stad en die tempel sal deur ’n ander magtige leier se soldate verwoes word. Dan sal die einde, die oorlog en verwoesting wat God beplan het, soos ’n vloed kom en alles wegspoel.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:26 in konteks