Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:24 Die Boodskap (DB)

“Daar is 70 tydperke wat vasgestel is vir jou volk en hulle heilige stad: om ’n einde te maak aan hulle opstandigheid, om te vergeet van hulle mislukkings, om hulle goddeloosheid weg te vee en om God se reg te laat geskied. So sal my woorde en die visioen in vervulling gaan en die tempel weer in God se diens staan.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:24 in konteks