Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:13 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met elke lam moet julle ’n koring-offer van een tiende van ’n efa van die beste meel gee wat julle moet meng met olyf-olie. Dit is ’n brand-offer, ’n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:13 in konteks