Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:12 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met elke bul moet julle ’n koring-offer gee. Die koring-offer is drie tiendes van ’n efa van die beste meel wat julle moet meng met olyf-olie. Saam met die ram moet julle ’n koring-offer van twee tiendes van ’n efa van die beste meel gee wat julle moet meng met olyf-olie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:12 in konteks