Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die drank-offer saam met ’n bul moet ’n halwe hin wyn wees. Die drank-offer saam met ’n ram moet een derde van ’n hin wees, en die drank-offer saam met ’n lam moet ’n kwart hin wees. Dit is die brand-offer wat julle elke maand van die jaar moet bring.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:14 in konteks