Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dit beteken julle en julle kinders en kleinkinders moet julle God die Here dien en julle moet alles doen wat die wette sê wat ek vir julle gee. Julle moet dit doen so lank soos julle lewe. As julle luister na die wette wat ek vir julle gee, dan sal julle lank lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:2 in konteks