Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe gesê: “Hier is die wette van julle God die Here. Hy het gesê ek moet dit vir julle leer, sodat julle sal doen wat die wette sê in die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:1 in konteks