Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Israeliete, julle moet luister en julle moet doen wat die wette sê, sodat dit goed sal gaan met julle en sodat julle ’n groot volk sal word. Die Here, die God van julle voorvaders het dit vir julle belowe, julle sal dit alles kry in ’n land waar daar baie melk en heuning is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:3 in konteks