Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het sy klere geskeur. Hy het voor die ark van die Here op die grond neergeval en daar bly lê tot die aand toe. Hy en die leiers van Israel het stof oor hulle koppe gestrooi.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:6 in konteks