Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het toe gehuil: “Ag, oppermagtige Here, waarom het U hierdie volk oor die Jordaan laat kom om ons in die mag van die Amoriete oor te gee dat hulle ons kan vernietig? As ons tog maar liewer aan die ander kant van die Jordaan gebly het!

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:7 in konteks