Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Ai het die Israeliete van die poort van die stad af agternagesit en hulle gejaag tot by die klipskeure waar hulle omtrent 36 van hulle teen die skuinste doodgemaak het. Die volk se moed het in hulle skoene gesak.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:5 in konteks