Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag dat hulle van die opbrengs van die land Kanaän begin eet het, het die manna opgehou. Die Israeliete sou nie meer manna eet nie. Van toe af het hulle die graan en vrugte begin eet wat in die land Kanaän geoes is.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:12 in konteks