Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua was in die omgewing van Jerigo toe hy skielik ’n man voor hom sien staan met ’n swaard in sy hand. Josua het na hom toe gegaan en vir hom gevra: “Is jy ons vriend of ons vyand?”

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:13 in konteks