Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die vyfde jaar wat Jojakim koning van Juda was, in die laatherfs, is ’n vasdag vir die Here aangekondig. Al die mense het uit die dorpe in Juda en Jerusalem gekom om hierdie dag by die tempel by te woon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:9 in konteks