Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baruk seun van Nerija het alles gedoen wat Jeremia hom beveel het. Hy het die boodskappe van die Here wat geskryf was vir die mense by die tempel voorgelees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:8 in konteks