Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baruk het Jeremia se boodskappe uit die boekrol in die tempel vir almal voorgelees. Hulle was in Gemarja seun van Safan die sekretaris se kantoor toe hy dit gedoen het. Hierdie kamer was in die boonste voorhof, naby die Nuwe Ingang van die tempel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:10 in konteks