Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Kores het self ook waardevolle voorwerpe gegee. Dit was die voorwerpe wat Nebukadnesar voorheen uit die tempel van die Here in Jerusalem gevat het en in die tempel van sy eie gode gesit het.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:7 in konteks