Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kores het aan Mitredat, die tesourier van Persië, opdrag gegee om die voorwerpe te tel en aan Sesbassar te gee. Sesbassar was die leier van die ballinge wat op pad was terug na Juda toe.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:8 in konteks