Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al hulle bure het hulle bygestaan deur vir hulle voorwerpe van silwer en goud te gee. Hulle het ook voorraad en vee vir die terugtog voorsien. Bo en behalwe alles wat hulle vrywillig aan hulle gegee het, het hulle ook waardevolle geskenke saamgegee.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:6 in konteks