Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal vanuit die noorde teen jou kom met strydwaens, waens en ’n groot leërmag. Hulle sal aan elke kant teen jou stelling inneem en jou omring met soldate wat gereedstaan vir die geveg. Ek sal jou aan hulle oorgee, en hulle sal met jou maak net wat hulle wil.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:24 in konteks