Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek stort my wraak uit oor jou. Hulle sal hulle op jou wreek en jou neus en ore afsny. Enigeen wat dit oorleef, sal in die geveg doodgemaak word. Hulle sal jou kinders wegvoer en alles wat agterbly, verbrand.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:25 in konteks