Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die farao spot toe en vra: “Wie is hierdie ‘Here’ nogal dat ek na hom moet luister om Israel te laat gaan? Ek ken nie ’n ‘Here’ nie. Ek sal Israel ook nie toelaat om te gaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:2 in konteks