Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hulle met die leiers gepraat het, het Moses en Aäron na die farao gegaan. Hulle sê toe vir hom: “Hoor wat sê die Here, die God van Israel: ‘Jy moet my volk toelaat om in die woestyn vir My ’n fees te gaan hou.’”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:1 in konteks