Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aäron en Moses het egter volgehou: “Ons het die God van die Hebreërs ontmoet. Laat ons toe om drie dae ver in die woestyn in te trek sodat ons offers vir die Here ons God kan bring. As ons dit nie doen nie, sal Hy beslis siekte of oorlog teen ons laat uitbreek.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:3 in konteks