Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het ons dan verby ons broers, die afstammelinge van Esau wat in Seïr woon, getrek. Ons het ook die pad vermy wat van Elat en Esjon-Geber deur die Arabavallei kom. “Toe het ons noordwaarts met die woestynroete by Moab verbygetrek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:8 in konteks