Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here julle God het julle geseën in alles wat julle gedoen het. Hy het die wag gehou oor elke tree wat julle deur die groot woestyn gegee het. Gedurende die 40 jaar was die Here julle God by julle en het Hy in elke behoefte van julle voorsien sodat julle niks kortgekom het nie.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:7 in konteks