Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het Jojakim die koning van Juda, in sy mag gegee. Toe hy terugkeer na Babel het hy van die voorwerpe wat hy uit God se tempel geplunder het saam met hom gevat en dit in die voorraadkamers van sy god se tempel gaan sit.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:2 in konteks