Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het vir Aspenas, wat aan die hoof was van die paleisamptenare, opdrag gegee. Hy moes jong manne uit die koninklike families en vooraanstaandes van die Israeliete wat gevange geneem is na hom toe bring.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:3 in konteks