Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die derde jaar wat koning Jojakim oor Juda regeer het, het Nebukadnesar teen Jerusalem opgetrek. Hy was die koning van Babel. Hy het die stad beleër.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:1 in konteks