Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het julle dorpe verwoes soos Ek Sodom en Gomorra verwoes het.Dié wat oorleef het, was soos ’n stuk hout wat uit ’n vuur gepluk is. Nogtans wou julle steeds nie na My toe terugkeer nie.” Dit is wat die Here sê.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:11 in konteks