Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het plae oor julle laat komsoos destyds oor Egipte.Ek het julle jong mansin die oorlog laat sterf en julle perde afgemaai.Die reuk van dood het oor julle gehang.Nogtans,” sê die Here, “het julle nie teruggekeer na My toe nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:10 in konteks