Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die hoëpriester Asarja en die ander priesters die melaatsheid op sy voorkop sien, het hulle hom so gou moontlik uit die tempel verwyder. Die koning was self haastig om daar uit te kom, want die Here het hom getref.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:20 in konteks