Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ussia was woedend en het geweier om die wierookpan neer te sit. Terwyl hy kwaad vir die priesters daar voor die wierookaltaar gestaan het in die tempel van die Here, het melaatsheid skielik op sy voorkop uitgebreek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:19 in konteks