Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning Ussia het aan melaatsheid gely tot die dag van sy dood. Hy het in ’n huis in afsondering gewoon, wég van die tempel van die Here. Sy seun Jotam is in beheer van die paleis gestel, en hy het oor die volk van die land regeer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:21 in konteks