Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het koning Ussia gekonfronteer en gesê: “Dit is nie toelaatbaar vir u, Ussia, om wierook vir die Here te brand nie. Dit is die werk van die priesters, seuns van Aäron, wat alleen daarvoor afgesonder is. Gaan uit die heiligdom, want u het gesondig. Die Here sal u nie daarvoor eer nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:18 in konteks