Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Môre moet julle teen hulle uittrek. Julle sal hulle teëkom wanneer hulle opkom teen die pas van Sis, by die einde van die vallei wat uitmond op die Jeruelwoestyn.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:16 in konteks