Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal nie vir julle nodig wees om te veg nie. Neem julle posisies in, en staan dan en kyk na die oorwinning van die Here. Hy is met julle, inwoners van Juda en Jerusalem. Moenie bang of moedeloos wees nie. Gaan môre soontoe, want die Here is met julle!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:17 in konteks