Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gesê: “Luister, alle inwoners van Juda en Jerusalem! Luister, koning Josafat! Dit is wat die Here vir julle sê: Moenie bang wees nie! Moenie moedeloos wees oor hierdie magtige leër nie, want die oorlog is nie julle s’n nie, maar God s’n.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:15 in konteks