Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dink julle regtig dat julle in opstand kan kom teen die koninkryk van die Here wat deur die afstammeling van Dawid gelei word? Julle leër is inderdaad groot, maar saam met julle is die goue kalwers wat Jerobeam tot gode verhef het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:8 in konteks