Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het die priesters, die nageslag van Aäron, en die Leviete van die Here verjaag en julle eie priesters aangestel, net soos die heidennasies. Julle laat deesdae enigiemand toe om as priester te dien! Wie ook al kom met ’n jong bees en sewe ramme kan ’n priester word van hierdie sogenaamde gode van julle!

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:9 in konteks