Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ’n hele bende skurke by hom aangesluit en Salomo se seun Rehabeam uitgedaag toe hy nog jonk en onervare was en nie teen hulle kon standhou nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:7 in konteks