Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die inwoners van Samaria uit die stad gestorm en die Arameërs se kamp geplunder. So het dit dan gebeur dat vyf kilogram meel of dubbel die hoeveelheid gars net ’n sikkel silwer gekos het, net soos die Here belowe het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:16 in konteks