Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning stel toe die adjudant, sy vertroueling, aan om die oorvloed bedrywighede by die poort te beheer. Maar die inwoners het hom in die poort doodgetrap.Alles het net so gebeur soos wat die man van God gesê het toe die koning na sy huis toe gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:17 in konteks