Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het tot by die Jordaanrivier agter hulle aangegaan. Die hele pad was besaai met klere en ander goedere wat die Arameërs weggegooi het in hulle haas om te vlug. Die verkenners het teruggekom en dit vir die koning vertel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:15 in konteks