Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom pla jy my deur my op te roep?” vra Samuel.“Ek is baie beangs,” antwoord Saul. “Die Filistyne maak oorlog teen my en God het my ook verlaat. Hy antwoord my nie meer deur óf profete óf drome nie. Daarom het ek u laat oproep om vir my te sê wat ek moet doen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:15 in konteks