Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoe lyk hy?” vra Saul.“Dis ’n ou man met ’n mantel aan,” antwoord sy. Saul het besef dis Samuel, en hy het in eerbied voor hom op die grond neergeval.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:14 in konteks