Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die Hebronfamilie het ook Jerija gekom. Hy was volgens die geslagsregister die leier van die Hebroniete. In die 40ste jaar van Dawid se regering is die rekords ondersoek en bekwame mans van die Hebronfamilie is by Jaser in Gilead gevind.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:31 in konteks