Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die Hebronfamilie het Gasabja gekom. Hy en sy familie, 1 700 bekwame mans, was in beheer van die Israelitiese grond wes van die Jordaanrivier. Hulle was verantwoordelik vir alle sake wat verband gehou het met die dinge van die Here en die diens van die koning in daardie gebied.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:30 in konteks