Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerija het 2 700 bekwame mans uit sy familie gehad. Koning Dawid het hulle na die oostekant van die Jordaanrivier gestuur en in beheer geplaas van die stamme van Ruben, Gad en die halwe stam van Manasse. Hulle was verantwoordelik vir alles wat verband hou met die dinge van God en die diens van die koning.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:32 in konteks