Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:65 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Salomo en die hele Israel sewe dae lank feesgevier voor die Here. Dit was ’n groot byeenkoms, want hulle het so ver gekom as van Lebo-Hamat in die noorde tot by die Egiptespruit in die suide. Daarna het hulle nog sewe dae lank feesgevier, altesaam veertien dae.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:65 in konteks